Lucio Basson - JAKOBUS‬ ‭1‬:‭12

Loading player...
Gelukkig is die mens wat in beproewing volhard! As die toets sy geloof as eg bewys, sal hy die lewe as oorwinningskroon ontvang. JAKOBUS‬ ‭1‬:‭12‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬
9 Apr 1AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Henry Pike - JEREMIA‬ ‭30‬:‭17

Ek sal julle gesond maak en julle wonde genees,” sê die Here, “omdat julle ’n verstoteling genoem word: Sion, vir wie niemand omgee nie. JEREMIA‬ ‭30‬:‭17‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬
15 Apr 1AM 3 min

Lynette Beer - JOËL‬ ‭2‬:‭26

Dan sal julle oorvloedig eet en versadig wees en die Naam van die Here julle God prys wat wonderbaar met julle gehandel het, en my volk sal in ewigheid nie beskaamd staan nie. JOËL‬ ‭2‬:‭26‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬
14 Apr 1AM 2 min

Lorriaan du Plessis - Hebreërs‬ ‭12‬:‭1

‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬Daarom, terwyl ons ook so 'n groot wolk getuies rondom ons het, laat ons van elke las ontslae raak, van die sonde wat ons so maklik omring, en die wedloop wat vir ons voorlê, met volharding hardloop. Hebreërs‬ ‭12‬:‭1‬ ‭AFR20‬‬‬‬‬‬‬‬
8 Apr 1AM 2 min