Radio Tygerberg 104FM Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Daagliks het ons 'n inspirasie boodskap wat aansluit by ons Kragbron teksvers om jou te inspireer.
Daily English South Africa Religion & Spirituality · Christianity
779 Episodes
260 – 280

Lynette Beer - Psalm 111:7

“Alles wat die Here doen, is waar en reg en al sy voorskrifte is betroubaar.” Psalm 111:7
16 May 2024 12AM 2 min

Mariette Laubsher - Hebreers 13:16

“Moenie versuim om goed te doen en wat julle het met mense in nood te deel nie. Dit is hierdie soort offers wat God se hart bly maak.” Hebreërs 13:16
15 May 2024 12AM 1 min

Henry Pike - Romeine 13:9-10

“‘Jy moet jou medemens net so liefhê soos jouself.’ Die liefde doen niemand kwaad aan nie. Daarom voldoen die liefde aan al God se vereistes.” Romeine 13:9-10
10 May 2024 4AM 2 min

Lynette Beer - Spreuke 3:6

“Vra na die wil van God in alles wat jy doen. Hy sal die regte pad vir jou wys.” Spreuke 3:6
9 May 2024 4AM 2 min

Gretha Wiid - Johannes 14:6

“Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom by die Vader uit behalwe deur My nie.” Johannes 14:6
8 May 2024 4AM 2 min

Henry Pike - Psalm 32:8

“Ek sal jou onderrig en die pad wys waarop jy moet gaan. Ek sal vir jou raad gee, my oog sal op jou wees.” Psalm 32:8
3 May 2024 12AM 3 min

Gretha Wiid - Lukas 6:44-45

“’n Boom word geken aan sy vrugte wat hy dra. ’n Goeie mens bring goeie dade voort uit ’n goeie hart.” Lukas 6:44-45
1 May 2024 12AM 1 min

Erastus Beukes - Job 37:8

“God se stem is glorieryk in die donderweer. Dis onmoontlik om sy grootheid en mag te bedink.” Job 37:8
30 Apr 2024 12AM 2 min

Henry Pike - Efesiërs 6:8

“Julle weet mos dat die Here elke mens wat sy werk goed doen, sal beloon.” Efesiërs 6:8
26 Apr 2024 12AM 2 min

Erastus Beukes - Nahum 1:7

Die Here is goed. In tye van nood is Hy ’n veilige vesting. Hy beskerm elke mens wat op Hom vertrou.” Nahum 1:7
23 Apr 2024 12AM 1 min

Johan Delport - Psalm 25:8

“Die Here is goed en doen wat reg is. Daarom wys Hy vir sondaars die regte pad.” Psalm 25:8
22 Apr 2024 12AM 1 min
260 – 280