Radio Tygerberg 104FM Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Daagliks het ons 'n inspirasie boodskap wat aansluit by ons Kragbron teksvers om jou te inspireer.
Daily English South Africa Religion & Spirituality · Christianity
779 Episodes
240 – 260

Lynette Beer - Romeine 8:37

“Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat ons liefgehad het.“ ROMEINE‬ ‭8‬:‭37‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
26 Jun 2024 11PM 2 min

Lucio Basson - 2 Korinthiers 5:17

”Daarom, as iemand in Christus is, is hy 'n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword.“ II KORINTHIËRS‬ ‭5‬:‭17‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
25 Jun 2024 11PM 1 min

Ernie De Meyer - Efesiers 6:13

”Daarom, neem die volle wapenrusting van God op, sodat julle weerstand kan bied in die dag van onheil en, nadat julle alles volbring het, staande kan bly.” EFÉSIËRS‬ ‭6‬:‭13‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
24 Jun 2024 11PM 2 min

Gretha Wiid - Matteus 5:44

”Maar Ek sê vir julle: Julle moet jul vyande liefhê; seën die wat vir julle vervloek, doen goed aan die wat vir julle haat, en bid vir die wat julle beledig en julle vervolg” MATTHÉÜS‬ ‭5‬:‭44‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
23 Jun 2024 11PM 2 min

Erastus Beukes - Jesaja 40:31

“...maar die wat op die Here wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie.“ JESAJA‬ ‭40‬:‭31‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
20 Jun 2024 11PM 2 min

Mariette Laubsher - Johannes 14v23

“Jesus antwoord en sê vir hom: ‘As iemand My liefhet, sal hy my woord bewaar, en my Vader sal hom liefhê, en Ons sal na hom toe kom en by hom woning maak.’” JOHANNES 14:23
18 Jun 2024 11PM 2 min

Henry Pike - Johannes 15:2

”Elke loot wat in My nie vrug dra nie, neem Hy weg; en elke loot wat vrug dra, dié maak Hy skoon, sodat dit meer vrug kan dra.“ ‭‭JOHANNES‬ ‭15‬:‭2‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
17 Jun 2024 11PM 2 min

Gretha Wiid - Romeine 10:9-10

“As jy met jou mond die Here Jesus bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word.” ROMEINE 10:9-10
16 Jun 2024 11PM 2 min

Henry Pike - Psalms 100:5

“”Want die Here is goed; sy goedertierenheid is tot in ewigheid, en sy trou van geslag tot geslag.“ PSALMS‬ ‭100‬:‭5‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
13 Jun 2024 11PM 2 min

Lynette Beer - Matteus 5:14

”Julle is die lig van die wêreld. 'n Stad wat bo-op 'n berg lê, kan nie weggesteek word nie.” MATTÉÜS‬ ‭5‬:‭14‬‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
12 Jun 2024 11PM 2 min

Lucio Basson - Psalms 121:1-2

”Ek slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom? My hulp is van die Here wat hemel en aarde gemaak het.“ PSALMS‬ ‭121‬:‭1‬-‭2‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
11 Jun 2024 11PM 1 min

Erastus Beukes - Nehemia 8:11

”Wees dan nie bedroef nie, want die blydskap in die Here dit is julle beskutting.“ NEHEMÍA‬ ‭8‬:‭11‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
10 Jun 2024 11PM 2 min

Gretha Wiid - Hebreers 11:6

”En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en 'n beloner is van die wat Hom soek.“ HEBREËRS‬ ‭11‬:‭6‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
9 Jun 2024 11PM 2 min

Erastus Beukes - Romeine 15:3

”En mag die God van die hoop julle vervul met alle blydskap en vrede deur die geloof!“ ROMEINE‬ ‭15‬:‭13‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
6 Jun 2024 11PM 2 min

Mariette Laubsher - Filippense 4:7

”En die vrede van God, wat alle verstand te bowe gaan, sal julle harte en julle sinne bewaar in Christus Jesus.“ FILIPPENSE‬ ‭4‬:‭7‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
5 Jun 2024 11PM 1 min

Henry Pike - Psalms 56:4

”Die dag as ek vrees, sal ék op U vertrou.“ PSALMS‬ ‭56‬:‭4‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
4 Jun 2024 11PM 2 min

Lynette Beer - Matteus 18:21-22

”Toe kom Petrus na Hom en sê: Here, hoe dikwels sal my broeder teen my sondig en ek hom vergewe? Tot sewe maal toe? Jesus antwoord hom: Ek sê vir jou, nie tot sewe maal toe nie, maar tot sewentig maal sewe toe.” MATTHÉÜS‬ ‭18‬:‭21‬-‭22‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
3 Jun 2024 11PM 2 min

Gretha Wiid - Jacobus 1:12

”Salig is die man wat versoeking verdra, want as hy die toets deurstaan het, sal hy die kroon van die lewe ontvang...” JAKOBUS‬ ‭1‬:‭12‬ ‭‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
2 Jun 2024 11PM 2 min
240 – 260