OFM Boer dat dit bars met Charl Saunderson

Boer dat dit bars met Charl Saunderson

'Kom praat 'n bietjie boer' met Charl Saunderson. Hierdie bekende dorperstoetteler van Kenhardt in die Noord-Kaap, wat ook tans besig is met meesterstudies in landbou, gebruik eenvoudige “boere-terme” om ‘n belangrike skakel in die boerdery uit te wys en deel so ‘n paar lesse met mede-landbouers om seker te maak jy 'boer dat dit bars!' Om Charl te kry by jou byeenkoms, stuur ‘n epos na charl@dorpers.co.za.
Weekly Afrikaans South Africa Business · Philosophy
96 Episodes
60 – 80

Hoe lyk jou rapport?

Die uitreiking van matriekresultate vind vandag plaas. Charl Saunderson, bekende boer van Kenhardt in die Noord-Kaap, gesels in sy praaitjie oor die maniere waarmee ons persoonlike en professionele sukses kan meet. Na skool neem rapporte die vorm van bankstate, speenpersentasies ensovoorts aan. Hoe interpreteer jy jou resultate? Hoe kan jy…
19 Jan 2024 6 min

Vier maniere om 2024 'n fenomenale jaar te maak

Charl Saunderson is ‘n leierboer en dorperskaap produsent naby Kenhardt in die Noord-Kaap. Saunderson is ook ‘n predikant, berader en “life coach” en hy gebruik eenvoudige terme en situasies in die elke dag se lewe om ‘n lewensles met ander te deel.
11 Jan 2024 6 min

Wat gaan jy in 2024 met jou talente doen?

Charl Saunderson is ‘n leierboer en dorperskaap produsent naby Kenhardt in die Noord-Kaap. Saunderson is ook ‘n predikant, berader en “life coach” en hy gebruik eenvoudige terme en situasies in die elke dag se lewe om ‘n lewensles met ander te deel.
14 Dec 2023 5 min

Charl Saunderson gesels oor die waarde van volharding

Charl Saunderson is ‘n bekende dorperskaap-teler naby Kenhardt in die Noord-Kaap. Hy gee sy mening oor die uitdagings van boere en hoe om ‘n positiewe ingesteldheid te kweek om die sektor in staat te stel om vooruit te boer.
8 Dec 2023 7 min

Charl Saunderson se weeklikse praatjie oor "Kom ons praat weer bietjie boer"

Charl Saunderson is ‘n dorperskaap-teler naby Kenhardt in die Noord-Kaap. Hy gee sy mening oor algemene landbousake en hoe landbouers kop bo water hou ten spyte van baie uitdagings. Voedselsekuriteit kom in gedrang en Saunderson wys landbouers uit op die uitdagings wat hulle moet trotseer.
24 Nov 2023 6 min

Charl Saunderson se weeklikse praatjie oor "Kom ons praat weer bietjie boer"

Charl Saunderson is ‘n dorper stoetteler van Kenhardt in die Noord-Kaap, maar ook ‘n berader, predikant en motiveringspreker. Hy gebruik eenvoudige “boere-terme” om ‘n belangrike skakel in die boerdery uit te wys en deel so ‘n paar lesse met mede landbouers. Vandag gesels hy oor wat landbouers kan doen om…
13 Oct 2023 5 min

6 Oct 2023 6 min

8 Sep 2023 6 min

18 Aug 2023 6 min

Charl Saunderson gesels in sy progam “Kom ons praat ‘n bietjie boer”

Charl Saunderson is ‘n dorper stoetteler van Kenhardt in die Noord-Kaap, maar ook ‘n berader, predikant en motiveringspreker. Hy gebruik eenvoudige “boere-terme” om ‘n belangrike skakel in die boerdery uit te wys en deel so ‘n paar lesse met mede landbouers. Vandag gesels hy oor wat landbouers kan doen om…
11 Aug 2023 5 min

Charl Saunderson se weeklikse praatjie “Kom ons praat bietjie Boer”

Charl Saunderson, bekende dorper-teler van Kenhardt in die Noord-Kaap, gesels oudergewoonte oor ‘n interessante onderwerp uit die landbousektor en gee ook advies aan mede-landbouers om huidige uitdagings aan te spreek en te oorkom. Saunderson verwys na die nalatenskap wat iemand agterlaat.
3 Aug 2023 5 min
60 – 80