OFM Boer dat dit bars met Charl Saunderson

Boer dat dit bars met Charl Saunderson

'Kom praat 'n bietjie boer' met Charl Saunderson. Hierdie bekende dorperstoetteler van Kenhardt in die Noord-Kaap, wat ook tans besig is met meesterstudies in landbou, gebruik eenvoudige “boere-terme” om ‘n belangrike skakel in die boerdery uit te wys en deel so ‘n paar lesse met mede-landbouers om seker te maak jy 'boer dat dit bars!' Om Charl te kry by jou byeenkoms, stuur ‘n epos na charl@dorpers.co.za.
Weekly Afrikaans South Africa Business · Philosophy
115 Episodes
1 – 20

Wat is jou invloed?

Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie, kom ons praat weer bietjie boer meer oor ‘wat is jou invloed’.
11 Jul 6 min

Maak nuwe planne

Charl Saunderson se weeklikse praatjie op 'n Vrydag "Kom ons praat weer bietjie boer".
4 Jul 5 min

Leierskapsontwikkeling

Charl Saunderson se weeklikse praatjie op 'n Vrydag "Kom ons praat weer bietjie boer".
23 May 5 min

Doelgerigte bestuur

Op 'n Vrydag deel Charl Saunderson sy wyshede in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat weer bietjie boer".
17 Apr 4 min

Doelgerigte leierskap

Charl Saunderson se weeklikse praatjie op 'n Vrydag "Kom ons praat weer bietjie boer".
11 Apr 5 min
1 – 20