
Charl Saunderson gesels hierdie week oor lewenswaarhede soos die strewe na uitnemendheid
Loading player...
Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat bietjie boer", oor uitnemendheid en die daaglikse meet van vordering.

