Weet

"Weet" is 'n aanlyn ensiklopedie en e-naslaangids vir leerders en is ‘n initiatief van Maroela Media. Die doelwit is om aan leerders toegang te gee tot goeie gehalte, betroubare inligting in Afrikaans, aanvullend tot die skoolkurrikulum, wat hulle in staat sal stel om naslaanwerk vir skooltake en -opdragte in Afrikaans te doen. Van die inhoud word ook nou in klank beskikbaar gestel.
Weekly Afrikaans South Africa Education · Kids & Family
262 Episodes
1 – 20

Die Slag van Majuba

Die Eerste Vryheidsoorlog (1880-1881) se laaste en beroemdste veldslag was die Slag van Majuba wat op 27 Februarie 1881 plaasgevind het.
30 Jul 9 min

Die Gelofte

Die Gelofte is ʼn belofte wat ʼn groep Voortrekkers onder leiding van Andries Pretorius gedurende die Bloedrivier-veldtog teen die Zoeloes in 1838 gemaak het.
30 Jul 7 min

Andries Pretorius

Andries Pretorius word beskou as een van die belangrikste leiers onder Afrikaners tydens die Groot Trek en ook in die 19de eeu.
30 Jul 11 min

Sarel Cilliers

Sarel Cilliers was ‘n leiersfiguur tydens die Groot Trek en het ‘n sleutelrol gespeel in die skryf en aflê van die Gelofte.
30 Jul 6 min

Piet Retief

Piet Retief was een van die Voortrekkerleiers wat aan die Groot Trek deelgeneem het en word onthou as een van die belangrikste vryheidshelde.
30 Jul 15 min

Die Slag van Bloedrivier

Bloedrivier is die naam wat gegee is aan die belangrikste geveg wat tussen die Voortrekkers en Dingaan se Zoeloes plaasgevind het.
30 Jul 9 min

Dingaan

Dingaan (ook bekend as Dingane ka Senzangakhona) is in 1795 in Zoeloeland (wat vandag as KwaZulu-Natal bekendstaan) gebore.
30 Jul 12 min

Rachel de Beer

Rachel of “Racheltjie” de Beer was volgens oorlewering ʼn baie dapper meisie.
30 Jul 6 min

Wolraad Woltemade

Wolraad Woltemade word as ʼn Suid-Afrikaanse held beskou. ʼn Held is iemand wat baie dapper is en wat deur ander mense bewonder word.
30 Jul 6 min

Albert Einstein

Albert Einstein is op 14 Maart 1879 in Ulm, Duitsland, as die enigste seun van ʼn Joodse middelklasgesin gebore.
30 Jul 18 min

Klank

Klank word geskep wanneer iets vibreer. Dié vibrasie, wat niks anders as golwe van energie is nie, beweeg deur die lug of 'n ander medium (vaste stof, vloeistof of gas) na die oor.
17 Jul 14 min

Die Oranje-rivier

Die Oranje-rivier ontspring aan die westelike hang van die Drakensbergreeks in Lesotho op ’n hoogte van meer as 3 000 m bo seevlak.
17 Jul 8 min

Hoogte bo seevlak

Die stygende seevlak is een van die duidelikste tekens van aardverwarming. Dit is ook een van die grootste probleme wat deur aardverwarming veroorsaak word.
17 Jul 8 min

Konflik

Konflik ontstaan wanneer daar ’n stryd, botsing of rusie tussen mense, groepe of lande plaasvind.
17 Jul 12 min

Rou materiale

Materiaal is 'n rou wanneer dit in sy natuurlikste vorm is. Dit is dus nog nie verwerk of tot die volgende stap waarin die materiaal sy funksie verrig, geprosesseer nie.
17 Jul 8 min

Groepsdruk

Groepsdruk verwys na daardie aksie om soos ander te probeer wees, deur soos hulle aan te trek of te doen wat hulle doen, dikwels om binne ʼn spesifieke portuurgroep in te pas.
17 Jul 6 min

Reënval

Reënval is deel van die aarde se eindelose watersiklus. Aan die begin van die siklus verhit sonlig water op die aarde se oppervlak.
17 Jul 6 min

Die Nylrivier

Die Nylrivier vloei van suid na noord deur Oos-Afrika. Dit begin in die riviere wat in die Victoria-meer vloei en mond uit in die Middellandse See.
17 Jul 5 min

Nuttige en skadelike organismes

ʼn Organisme is enige lewende ding, byvoorbeeld enige dier of plant. Organismes is  ʼn biotiese of lewende deel van die omgewing.
17 Jul 10 min
1 – 20