Die Real Brêkfis

Die Real Brêkfis met Neville D en Rouchelle bring daagliks vir jou getuienisse en stories wat hoop bring. Skakel daagliks rondom 07:40 in vir jou nuutste storie.
Daily English South Africa Christianity
148 Episodes
1 – 20

EETGEWOONTES EN JOU GEMOED | Prof. Gerald Maarman

Die Real Brêkfis gesels met Prof Gerald Maarman oor hoe jou eetgewoontes jou gemoed kan beïnvloed. Prof Gerald Maarnan: "1% in brein, die ander 90% is meestal in die dermkanaal. Die brein het 180pikogram serotonien as dit piek, terwyl, in die dermkanaal is daar 1 biljoen keer meer seronien."
28 Jul 3AM 13 min

DIE REAL BRÊKFIS | ADVOKAAT NADENE BADENHORST

Advokaat Nadene Badenhorst gesels oor die voorstelle om kerke en geloofsorganisasies in Suid-Afrika te reguleer — en wat dit vir ons godsdiensvryheid kan beteken. 'n Gesprek wat elke gelowige en kerkleier behoort te hoor. Luister nou 🎧🙏 #GodsdiensVryheid #FORSA #SuidAfrika #Potgooi
22 Jul 3AM 10 min

MOTIVEERING MAANDAG | Gretha Wiid

Dis weer tyd vir Motiveering Maandag"Moet nog nie jou Maandag afskryf nie! Gretha Wiid herinner ons met die kragtige woord :“ you’re not gone yet because you’re not done yet!!
20 Jul 3AM 3 min

Mansgesondheidsmaand | Dr. Darren Green

Dr. Darren Green gesels op die Real Brêkfis oor mans se geestes-en emosionele gesondheid. Vir hulp met gesteesgesondheid, kontak 0800 456 789 of besoek SADAG se webwerf by www.sadag.org
25 Jun 6AM 12 min

Staat van Beskuldiging | Dr. Michael Louis

Die Real Brekfis span gesels met Dr. Michael Louis oor die Staat van Beksuldiging van Pres Cyril Rhamaphosa - Dr Michael is die voorsitter van “Die vereneging van onafhanklike kandidate - ICA”, medestigter & Voorsitter van “Build one South Africa. Hy is ‘n burgerlike aktivis, iemand wat ons land diep…
24 Jun 2AM 10 min

Francois Boyce | Om jou pa te wees

Gerald Petersen gesels met Francois Boyce oor sy nuwe lied " Om jou pa te wees" wat eksklusief op Radio Tygerberg bekend gestel is. Die lied is geskryf deur die bekroonde Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer en vervaardiger Rudi Claase, en vertel die verhaal van die besondere voorreg wat dit is om…
19 Jun 8AM 11 min

13 PIEKE IN 13 WEKE l Tanya Morkel

13 PIEKE IN 13 WEKE l Die Real Brekfis span gesels met Tania Morkel oor haar nuwe uitdaging en hoe die Here haar help om dit te doen. #DieRealBrekfis #RadioTygerberg104fm #104Fm
21 May 3AM 9 min

FOCUS ON THE FAMILY | Hettie Brittz

Vandag gesels Die Real Brekfis Span met ’n vrou wat al vir dekades hoop, wysheid en praktiese leiding bring aan ouers en gesinne — nie net in Suid-Afrika nie, maar ook internasionaal. Ons ken haar as skrywer, spreker en die stem agter Evergreen Parenting en Tall Trees. Hettie Brittz het…
19 May 3AM 11 min
1 – 20