Die Real Brêkfis

Die Real Brêkfis met Neville D, Benescke, Francois en Charl bring daagliks vir jou getuienisse en stories wat hoop bring. Skakel daagliks rondom 07:40 in vir jou nuutste storie.
Daily English South Africa Christianity
88 Episodes
20 – 40

Lindie Strydom is terug op TV

Ons ken haar van Egoli-dae. En na 16 jaar keer sy weer terug na die kassie op Suidooster. Sy het gebruik sy haar tallente en gawes om ook ander rolle te vervul soos: TV-Aanbieder, skrywer, spreker, projekorganiseerder en bemarker en nou is sy weer terug op TV. Sy deel haar…
31 Jul 2AM 17 min

Maroela Media word 14 jaar oud

Maroela Media word 14 jaar oud. Maroela Media bring reeds vir 14 jaar lank vir ons nuus op n etiese en relevante manier. Die Real Brekfis span gesels met stigterslid en uitvoerende hoof van Maroela Media, Susan Lombaard.
30 Jul 3AM 14 min

Desire Gardner vertel ons meer oor Magda Louw

Aktrise Desire Gardner het met die Real Brekfis (06:00-09:00) se Neville, Benescke en Francois oor haar reeks, Magda Louw gesels. Die derde seisoen is nou op KykNet. Sy gebruik komedie om by mense se harte uit te kom - en soos mense lag ervaar hulle genesing. #komedie #inspirasie #dierealbrekfis #radiotygerberg
24 Jul 2AM 10 min

Melinda Bam getuig oor hulle wonderwerkbaba I Real Brekfis (06:00-09:00)

Die glanspaar Andriaan Bergh en Melinda Bam, onderskeidelik voormalige Mnr SA en Mej SA, het beleef dat God hulle gedra het toe hulle dogtertjie Rein Talia Bergh twee maande te vroeg gebore is. Die baba het 1,1kg geweeg met geboorte. God is almagtig en in beheer. Dit is wat hulle…
24 Jul 2AM 12 min

Onderhoud met Frik Potgieter I Real Brekfis (06:00-09:00)

🌅 STORIE VAN HOOP | FRIK POTGIETER | DIE REAL BREKFIS (06:00-09:00) Vir 2 en 'n half jaar is Frik Potgieter (54) and Peter Huxham (55) onskuldig in 'n tronk in Ekwatoriaal Guinee aangehou voordat hulle vroeër die maand met presidensiële kwytskelding vrygelaat is. In ’n roerende gesprek met Benescke…
22 Jul 1AM 10 min

Die Real Brekfis gesels met Bernice West

BERNICE WEST - NUWE ENKELSNIT Nuwe mamma, sanger, skrywer ek aktrise Bernice West het met die Real Brekfis span gesels oor haar nuwe enkelsnit "Komma Nader."
18 Jul 3AM 11 min

HULLE PRAAT, MAAR LOOP WEG

HULLE PRAAT, MAAR LOOP WEG Ons almal ken so 'n persoon, maar hoekom doen hulle dit? Lag saam met die Real Brekfis span oor hierdie stelling terwyl hulle probeer agter die kap van byl kom.
18 Jul 2AM 6 min

Die Real Brekfis gesels met Germandt Geldenhuis

Die Real Brekfis span vier saam met Germandt 20 jaar van die telivisie reeks Binnelanders. Hy gesels oor sy ervaring, agter die skerms en gee ook raad vir die wat ook 'n loopbaan wil maak in televisie.
17 Jul 3AM 17 min

Onderhoud met Jak de Priester_Die Real Brekfis (06:00-09:00)

VAN TEEPOTTE TOT BINNELANDERS ☕🎬 | Jak de Priester geseks met die REAL BREKFIS (06:00–09:00) Luister hier: Met Binnelanders wat 20 jaar vier, het Jak de Priester wat die temalied geskryf het by ons ingeloer vir ‘n geselsie vol stories, lag en nostalgie. 🎧 Moenie dié geselskap misloop nie !…
10 Jul 2AM 20 min

Amerika en Iran. Waar laat dit Suid-Afrika?

Die Real Brekfis (06:00-09:00) het gesels met Ernst Roets van Lex Libertas oor die afgelope naweek waartydens Amerika vir Iran aangeval het deur bomme oor sy kernaanlegte af te gooi. Wat is volgende en hoe raak dit ons as Suid-Afrikaners.
23 Jun 7AM 7 min
20 – 40