Inspirasie vir die week l Jannie Putter

Loading player...
Inspirasie vir die week l
Die Real Brekfis span gesels met ’n motiverende spreker en mental coach wat deel was van ’n ongelooflike suksesreeks by die Blue Bulls tussen 2006 en 2010 – drie Super 14-titels! Hy is ook die skrywer van verskeie inspirerende boeke - Jannie Putter
3 Stappe:
1.⁠ ⁠Kry iemand
2.⁠ ⁠Begin jou dag met geloof
3.⁠ ⁠Gebruik eerder die woord "gelukkig as “ongelukkig”
13 Apr 3AM English South Africa Christianity

Other recent episodes