Francois Boyce | Om jou pa te wees
Loading player...
Gerald Petersen gesels met Francois Boyce oor sy nuwe lied " Om jou pa te wees" wat eksklusief op Radio Tygerberg bekend gestel is.
Die lied is geskryf deur die bekroonde Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer en vervaardiger Rudi Claase, en vertel die verhaal van die besondere voorreg wat dit is om ’n pa te wees. Vir Francois is hierdie egter veel meer as net nog ’n lied – dit is sy persoonlike getuienis.