New York Marathonwenner | ADRIAN WILDSCHUTT
Loading player...
Die Real Brekfis gesels met ’n atleet wat Suid-Afrika ongelooflik trots gemaak het met ’n groot oorwinning in New York.
Agter hierdie prestasie lê jare se harde werk, dissipline en ’n droom wat waar geword het.
Adrian Wildschutt - SA Atleet
Agter hierdie prestasie lê jare se harde werk, dissipline en ’n droom wat waar geword het.
Adrian Wildschutt - SA Atleet