Radio Pulpit Plus 50 Kuiertyd

Plus 50 Kuiertyd

Plus50 Kuiertyd in samewerking met Radiokansel gee ons die geleentheid om direk met ons senior mense informeel te kan kuier! Deur insiggewende en stimulerende inligting aan seniors te bied, help ons om nuuskierigheid en positiwiteit te bevorder. Ons voer informele kuier-gesprekke met kenners in verskeie vakgebiede en stokperdjies.

Ons doelwit en fokus is om hoop te gee, vermaak te verskaf, en luistergenot te bied! Onderwerpe wat bespreek word sluit in: regskennis, mediese kennis, historiese kultuursake, stokperdjies en omgewingsake.

Seniors kan die Plus50 tydskrif aanskaf om meer oor hierdie onderwerpe te lees.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · Christianity
61 Episodes
1 – 20

In gesprek met God

Nina Grundlingh gesels vandag met Dr Casper Kruger oor om in gesprek met God te wees
11 Aug 37 min

Sukses met persoonlike finansies

Nina Grundlingh gesels vandag met Dr Riaan Botha oor die gewoontes van mense om suksesvol te wees met hul persoonlike finansies
4 Aug 32 min

Medwell Tuisversorging

In vandag se episode van Plus 50 Kuiertyd, gesels Nina Grundlingh met Sr. Amanda Louw oor Medwell Tuisversorging
14 Jul 34 min

Lakeside Village Deel 3

Nina Grundlingh gesels vandag weer met Pierre Spies oor die Lakeside Village ontwikkeling
30 Jun 21 min

Ballade van 'n blikbrein

Nina Grundlingh gesels vandag met Ds Barry van Rensburg wat 'n storie kom vertel: Ballade van 'n blikbrein
16 Jun 30 min

Niks-doen-vreugde!

Nina Grundlingh gesels vanoggend met Connie Luyt oor die "niks-doen-vreugde" van seniors
9 Jun 24 min

Oefening

Vandag in Plus 50 gesels Nina Grundlingh met Dr. Christili Muller oor oefening - 'n werklike wondermiddel!
2 Jun 37 min

Lakeside Village Deel 2

Nina Grundlingh gesels vandag weer met Pierre Spies en ook met Cornel Nieuwenhuizen oor die Lakeside Village ontwikkeling
26 May 35 min

Allemans-Kos

Nina Grundlingh gesels vanoggend met die koskenner Frik de Jager oor sy nuwe kookboek KoesterKos
19 May 38 min

Lakeside Village

Nina Grundlingh gesels in vandag se episode van Plus 50 Kuiertyd, met Pierre Spies oor die Lakeside Village
28 Apr 20 min

Marion Eiland

In vandag se episode van Plus 50 Kuiertyd, gesels Nina Grundlingh met Joe en Marinda Coetzer oor Marion Eiland
21 Apr 34 min

Kreatiewe Veroudering

In vandag se episode van Plus 50 Kuiertyd, gesels Nina Grundlingh met Andre en Elize Smuts en Johann Swart oor Kreatiewe Veroudering
14 Apr 32 min

Farmako-Genetika

Vandag in Plus 50 Kuiertyd, gesels Nina Grundlingh met Dr Christa North oor hierdie interessante onderwerp: Farmako-Genetika. Kom luister saam!
31 Mar 30 min
1 – 20