In vandag se program Plus 50 Kuiertyd gesels Joyce Jacobs met Dr Russel Raath, ‘n Chronies Pyn Spesialis van Jacaranda Hospitaal oor die kontroversiële siekte Fibromialgie en die behandeling van pyn wat die siekte veroorsaak
In vandag se program Plus 50 Kuiertyd is die tema: Hoë kwaliteit water as boublok vir gesondheid en vir die voorkoming van chroniese siekte. Joyce Jacobs gesels vandag met Mia van Agua é Vida Lewende Water en met Dr. Alida Naude oor Balans.
In vandag se program Plus 50 Kuiertyd is die tema: Die krag van vergifnis. Hoe kan jy instap in ‘n nuwe lewe van mag en outoriteit omdat jy kon vergewe? Joyce Jacobs gesels vandag met die geliefde Sanet Deysel van Radio Kansel in ‘n baie besonderse gesprek van ewigheidswaarde.
In vandag se program Plus 50 Kuiertyd is die tema: Lig in die Laaste Seisoen. Waardigheid, sorge en hoop wanneer die lewe verander. Joyce Jacobs gesels vandag met die ervare Dorothy Wye van Centurion Hospice in ‘n baie besonderse gesprek van ewigheidswaarde.
In vandag se Plus 50 Kuiertyd gesels Joyce Jacobs met Dr. Russel Raath van die Jacaranda Pynkliniek oor Senuwee Toestand Neuropatie. Skakel 012 34 44198 vir afsprake by Dr Raath.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.