Die Lift Klub

Die middag word opgehelder deur Mike Potgieter en Rouchelle Liedemann met Die Lift Klub program (15:00-18:00)
Weekly Afrikaans South Africa Christianity
47 Episodes
1 – 20

LIFTKLUB | Mike gesels met legendariese sportkommentator, Hennie Koortzen

Oor naweke echo sy stem deur die huis van sport ondersteuners regoor die wereld, wanneer hy ons op hoogte hou van al die aksie, nie net tussen die 4-witlyne van n rugby veld nie MAAR ook boks, krieket sokker en atlitiek. Mike gesels met die legendariese sportkommentator, Hennie Koortzen oor…
9 Sep 18 min

LIFTKLUB | Mike & Rouchelle gesels met Karen Hodges van Limitless

Sy is ‘n heelbrein-praktisein en meester opleier wat die NBI gebruik om beroepsvoorligting te doen, opleiding in heelbrein onderwys (ook program geskryf), kreatiwiteit, leierskap en positiewe sielkunde doen (oa). Haar passie is die kind en om hoop te skep deur moontlikhede uit te lig vir jong mense en hul ‘n…
24 Jul 11 min

LIFTKLUB | Mike & Rouchelle gesels met Rechaux Browne van Die brug

Op 8 Mei het 'n groep vreemdelinge wat moet brug bou na 'n R1 miljoen skat bymekaar gekom, vandag gesels ons met een van die Deelnemers vanuit die Noordhuis. Rechaux Browne (43) – Besigheidseienaar van die Strand, Wes-Kaap een van die Noord-huis deelnemers Is die ma van agt kinders tussen…
8 Jul 14 min

LIFTKLUB | Ons gesels met die rolverdeling van The Chosen

Mike & Rouchelle van Die Liftklub op Radio Tygerberg 104FM het met die rolverdeling van The Chosen gesels! Die wêreldwye treffer The Chosen: Last Supper (Seisoen 5) kom binnekort na Suid-Afrika! 🎬🙌 Hierdie kragtige dubbel-episode oor die Heilige Week, wat Jesus se lewe uitbeeld, sal vanaf 10 April 2025 in…
31 Mar 13 min
1 – 20