Mike & Rouchelle gesels met Candice Nichols oor die tekens en belangrikheid om te weet van die veranderings wat in jou liggaam plaasvind tydens Perimenopause
Lift-klub gesels met Dr Caroline Leaf oor haar splinternuwe boek “Help in a Hurry” en sy deel ‘n paar wenke oor hoe jy ‘n vrede in ‘n angstige en gespanne lewe kan kry.
Oor naweke echo sy stem deur die huis van sport ondersteuners regoor die wereld, wanneer hy ons op hoogte hou van al die aksie, nie net tussen die 4-witlyne van n rugby veld nie MAAR ook boks, krieket sokker en atlitiek. Mike gesels met die legendariese sportkommentator, Hennie Koortzen oor…
Pastoor Raymond Lombard kom neem stelling in op die laptopseat en ons gesles oor die boodskap waar dag en datum van die wederkoms die wereld aan die gons het. “tussen 23 en 25 September 2025” dis met die aankondiging wat die persoon die tonge behoorlik los het en vrae soos…
Daniel Green, graad 10- leerder van Hoërskool Stellenberg, gesels tydens Skoleklub oor sy projek “Voices of the Valley”. Hy is ook lid van Stad Kaapstad se Junior Stadsraad.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.