Jy’t hom dalk al op die verhoog gesien, dalk op jou speellys gehoor – maar vanmiddag het ons die voorreg gehad om hom hier in Liftklub te hê... n jong man met ’n groot stem en ’n nog groter hart vir Jesus – Delano Jooste he kom gesels oor sy…
Sy is 'n kragbron in die Suid-Afrikaanse modelbedryf en nou is sy 'n internasionale koningin! Vars van Orlando, Florida, waar meer as 190 afgevaardigdes van regoor die wêreld bymekaargekom het vir die prestige 2025 Royal International Miss International-kompetisie – het Bianca Edwards uitgestaan en weggestap met die titel van Royal…
Anneli van Rooyen (gebore 25 Februarie 1961) is 'n bekende Afrikaanse sangeres. Sy is in 1979 as die algehele wenner van die ATKV se Crescendo aangewys. Van haar treffers sluit in: Sewe sakke sout, Neem my op vlerke, Seemeeu!, Ek lewe, Seënbede en Ek Glo.
Sy is ‘n heelbrein-praktisein en meester opleier wat die NBI gebruik om beroepsvoorligting te doen, opleiding in heelbrein onderwys (ook program geskryf), kreatiwiteit, leierskap en positiewe sielkunde doen (oa). Haar passie is die kind en om hoop te skep deur moontlikhede uit te lig vir jong mense en hul ‘n…
Dis amptelik! Oud-Springbok, Johan Ackermann is aangewys as die nuwe hoofafrigter van die Vodacom Bulls – ’n ervare rugbybrein met ’n indrukwekkende CV. Ná sy suksesvolle tydperk by die Lions, waar hy die span tot drie agtereenvolgende Super Rugby-eindstryde gelei het, het Ackermann internasionale ervaring opgedoen as hoofafrigter van Gloucester…
Op 8 Mei het 'n groep vreemdelinge wat moet brug bou na 'n R1 miljoen skat bymekaar gekom, vandag gesels ons met een van die Deelnemers vanuit die Noordhuis. Rechaux Browne (43) – Besigheidseienaar van die Strand, Wes-Kaap een van die Noord-huis deelnemers Is die ma van agt kinders tussen…
Helen Keller se lewe is verander deur Annie Sullivan, wat haar onderwyser en lewenslange metgesel geword het nadat Keller haar sig en gehoor op 19 maande oud verloor het. Sullivan, self gedeeltelik blind, het unieke "aanraakonderrig"-tegnieke ontwikkel om Keller te help leer, insluitend om woorde op haar handpalm te spel…
Mike & Rouchelle van Die Liftklub op Radio Tygerberg 104FM het met die rolverdeling van The Chosen gesels! Die wêreldwye treffer The Chosen: Last Supper (Seisoen 5) kom binnekort na Suid-Afrika! 🎬🙌 Hierdie kragtige dubbel-episode oor die Heilige Week, wat Jesus se lewe uitbeeld, sal vanaf 10 April 2025 in…
Vir ewig begin vandag. Liftklub gesels met redakteur van Intiem en EkenJy.net, Liezel Van Der Merwe oor huwelike, verhoudings, en die belangrikheid van mekaar elke dag eerste te stel.
Vir ewig begin vandag. Liftklub gesels met redakteur van Intiem en EkenJy.net, Liezel Van Der Merwe oor huwelike, verhoudings, en die belangrikheid van mekaar elke dag eerste te stel.
Vir ewig begin vandag. Liftklub gesels met redakteur van Intiem en EkenJy.net, Liezel Van Der Merwe oor huwelike, verhoudings, en die belangrikheid van mekaar elke dag eerste te stel.
Vir ewig begin vandag. Liftklub gesels met redakteur van Intiem en EkenJy.net, Liezel Van Der Merwe oor huwelike, verhoudings, en die belangrikheid van mekaar elke dag eerste te stel.
THE PASSION MOVEMENT RETURNS TO SOUTH AFRICA IN 2025 PASTOR. AUTHOR. COMMUNICATOR. DOOR HOLDER. Louie Giglio is Pastor of Passion City Church and the Original Visionary of the Passion movement, which exists to call a generation to leverage their lives for the fame of Jesus. Since 1997, Passion Conferences have…
Daar is sommer al vroeg die jaar n paar dinge wat die tonge los het en nie net oorsee nie maar die dinge gebeur hier onder ons neus. "Ons is Trots dat Hoërskool Jan van Riebeeck vanaf 15 Januarie 2025 n selfoon vrye kampus is. "Ons sien daarna uit dat…
Lift-klub gesels met Marilize de Clercq oor haar stildood baba en hoe die Here haar hier uitgehelp het.
21 Jan
20 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.