
OFM Feeflits: Vrystaat Kunstefees 2025
Die Vrystaat Kunstefees is terug met kleur, kreatiwiteit en kultuur! Die fees, wat van 15 tot 19 Julie 2025 op die Universiteit van die Vrystaat-kampus in die hartjie van Bloemfontein plaasvind, bring 'n lewendige mengsel van teater, visuele kuns, musiek, letterkunde en meer bymekaar. OFM is met trots weer die klank van die kunstefees met die jongste nuus en moet-weet inligting om jou feeservaring die beste ooit te maak. Lees meer by ofm.co.za. OFM is 'n trotse mediaborg van die Vrystaat Kunstefees.