Radio Tygerberg 104FM FINFIKS - Finansiële Insigte

FINFIKS - Finansiële Insigte

Op Finfiks gesels die Real Brekfis met professionele finansiële beplanners van Octofin & Futura SA wat praktiese raad gee oor hoe om jou geld slim te bestuur. Van skuld en spaar tot beleggings en aftreebeplanning – hier kry jy antwoorde, insig en wenke om jou finansies fiks te kry en te hou!
Weekly English South Africa Christianity · Business
1 Episodes

FINFIKS - Episode 01

John D. Rockefeller het gesê: “Moenie wag vir rykdom om te leer bestuur nie. Begin met wat jy het.” Die Real Brekfis span gaan elke Dinsdag, net na 8 gesels met kenners in die finasiële veld. Anton v.d. Mescht van Octofin en Awie de Swardt - van Futura Sa gaan…
3 Feb 6 min