
FINFIKS - Episode 01
Loading player...
John D. Rockefeller het gesê: “Moenie wag vir rykdom om te leer bestuur nie. Begin met wat jy het.” Die Real Brekfis span gaan elke Dinsdag, net na 8 gesels met kenners in die finasiële veld. Anton v.d. Mescht van Octofin en Awie de Swardt - van Futura Sa gaan ons help om finansies beter te bestuur.
