
Covid en Diabeties - 5_Augustus_2020
Loading player...
Gerda Visagie van Hartenbos Apteek gesels met Cathy Mac Donald vanuit die Hartenbos Seefront AAteljee oor die jongste mortaliteits-analise van COVID 19 se data wat deur die Wes Kaap se Departement van Gesondheid geplaas is en dit wil voorkom dat van die ouderdom 20 tot 60 jaar, diabete bo-aan die mortaliteitslys is.