Gesondheidsake🌞 DESEMBER VAKANSIE GESONDHEID 🌴🍹 Bianca gee ‘n vinnige oorlewingsgids vir die somer! In hierdie week se potgooi gesels ons oor: 🌞 Hoe om sonbrand & sonsteek te voorkom 🔥 Wat jy dadellik moet doen as dit gebeur 🥗 Voedselvergiftiging – en aanvullings wat herstel versnel 🍺 Te veel drank…
🩺 Dr. Coetzee & Dr. De Wit verduidelik hoekom hul benadering anders is. Danny het met hulle gesels oor hul nuwe praktyk in Fraaiuitsig — waar algemene mediese sorg, estiese behandelings en welstand hand-aan-hand loop. Warm, persoonlik en professioneel! 👉 Luister weer na die potgooi en hoor hoekom hierdie praktyk…
Gerda verduidelik hoekom ons matrieks en studente wat uiteindelik klaar met hul eksamens is, skielik siek word na die eksamens? 🤒 Vanoggend gesels ons met Gerda oor: ✔️ Wat presies post-exam-illness is ✔️ Hoe die liggaam ná ’n stresvolle eksamenfase “reset” ✔️ Hoekom ouers nou ’n groot rol speel om…
😷💊 Nie elke nies beteken jy het antibiotika nodig nie! In hierdie week se Gesondheidssake gesels Bianca oor wanneer antibiotika regtig help, watter kombinasies jy liewer moet vermy, en hoe jy vinniger beter kan voel. 👉 Leer die verskil tussen virusse en bakterieë 👉 Watter vitamiene help werklik 👉 En…
🌴 VAKANSIE... en toe word jy siek? 🤒☀️ Gerda gesels vanoggend op SFM Streek RADIO oor die verskynsel van “leisure illness” – hoekom so baie mense siek word nét wanneer hulle uiteindelik op vakansie gaan, of in die eerste week ná die vakansie. 🏖️😷 Hoe kan jy dit voorkom? Watter…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.