
Winterverkoue en Griep 2019
Loading player...
Dis Verkoue en griep seisoen. Wat is die verskil en wanneer moet jy 'n Dr gaan sien - deur Dr Leon Strauss, Homeopaat by Eden Health Tel: 044-8733345 gesels met Cathy Mc Donald, vanuit die SFM Seefront Ateljee, Hartenbos.