Mag die HERE julle seën en julle beskerm

Loading player...
Numeri 6:24-26

Mag die HERE julle seën en julle beskerm –
יְבָרֶכְךָ יהוה, וְיִשְׁמְרֶךָ

Mag die HERE Sy aangesig oor julle laat skyn en julle genadig wees –
יָאֵר יהוה פָּנָיו אֵלֶיךָ, וִיחֻנֶּךָּ

Mag die HERE Sy aangesig na julle ophef en julle vrede gee –
יִשָּׂא יהוה פָּנָיו אֵלֶיךָ, וְיָשֵׂם לְךָ שָׁלוֹם
24 Feb 2021 English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes