
Juanita du Plessis en Theuns Jordaan se enkelsnit "Stem in die stilte"
Loading player...
Luister hier na die jongste vrystelling van Juanita du Plessis en Theuns Jordaan. Juanita gesels oor waar die idee vandaan gekom het en wat sy vir die toekoms beplan.