Langtermyn effek van COVID - Dr Kobus Hugo gesels saam.

Loading player...
Een bekommernis nadat jy COVID gehad het is die vraag oor wat die langtermyn effek daarna is. Dr Kobus Hugo van Hazyview het opgemerk dat die navorsing toon dat die hart skade lei na 'n positiewe geval van COVID 19 en dat werknemers veral moet let op werknemers wat uitasem en moeg is.
5 Mar 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min