Klubrugby hervat kontakoefeninge

Loading player...
Klubrugby kon hierdie week uiteindelik weer kontakoefening hervat, vir die eerste keer sedert die Covid-pandemie sport in 2020 tot 'n stilstand gedwing het.
Witrivier-rugbyklub se voorsitter, Pietman Rademeyer, en president, Chris Labuschagne, het met Ludi daaroor gesels.
17 Mar 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min