
Wat gebeur as die grondwet verontagsaam word?
Loading player...
Prof Pieter Labuschagne gesels oor die implikasies as die Grondwet verontagsaam word. Prof Jo Ansie van Wyk sluit daarby aan en verwys na staatshoofde met kleivoete.