Gemeenskap span saam om Coco te vind

Loading player...
Dit het nou wel 10 dae geneem maar Coco is veilig terug by die huis in wat het weer bewys hoe 'n gemeenskap kan saam staan in nood. Na verskeie boodskappe op die radio en 'n Facebook gevolg het verskeie mense uiteindelik bygedra tot die suksesvolle uitkoms.
24 Mar 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min