Pestalozzi Trust moedig tuisonderrig-ouers in Mpumalanga aan om kommentaar te lewer op Bela-wetsontwerp

Loading player...
Die Pestalozzi Trust het hul kommer uitgespreek oor die wysigingswetsontwerp op basiese onderwyswette (BELA).
Voorsitter Bouwe van der Eem sê dit skep verskeie probleme: dit sal net by die kind se huis mág geskied, amptenare moet huisbesoek doen wat inbreuk maak op mense se reg tot privaatheid, en gereelde assesserings waarvoor ouers die kostes moet dra is voorgestel.
Luister weer hoe Van der Eem met Sanett gesels oor die besonderhede.
24 Mar 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min