
Mediese Maandag met MNI - Verband tussen depressie en insulienweerstandigheid
Loading player...
Yolanda Maartens gesels met Sanja van Wyk, produk spesialis by die Medical Nutritional Institute of MNI. Jy is oorgewig, en daarom is jy depressief. Of het jou depressie jou gewigsprobleem veroorsaak? Sanja, wat kom eerste?