The Hidden Gold - Arnold de Wet

Loading player...
Janine gesels met Arnold de Wet. Hy het nou Pretoria toe getrek en dien by ‘n nuwe gemeente (The Bridge) waar hulle weer daardie spesiale aanbiddingsaande hou, nou met 'n nuwe naam - The Hidden Gold
6 Apr 2021 English South Africa Christianity · Music

Other recent episodes

DJ Boom - Praat met my

Janine van Niekerk gesels met Remus du Plessis, op Tiktok bekend as DJ Boom oor sy liedjie, Praat met my, en die harde pad wat hy moes loop na Jesus toe. AS jy die liedjie soek - hier is die link - https://vt.tiktok.com/ZSHHjGwgH/
2 May 18 min

Tania Strauss skryf en sing Jessie

Janine van Niekerk gesels met Tania Strauss oor haar nuwe boek Jessie, Duur Betaal, en die nuwe Jessie liedjie wat sommer saam met haar boek vrygestel kom.
18 Apr 19 min

Milah - Holy Holy Holy

Janine van Niekerk gesels met 15 jarige Milah oor haar hart vir Jesus, musiek en om mense te seën met hoop. Haar debuut enkelsnit is "Holy, Holy, Holy".
18 Apr 18 min