Hoe verskil die datum van vergewing van sondes met die datum van redding
Loading player...
Tydens Paasfees hoor ons die refrein: ons het saam met Jesus Christus gesterf en ons het saam met Hom opgestaan as nuwe mense.
Kom ons kyk na 'n tydlyn vanaf Jesus Christus se kruisiging tot vandag:
Eerste senario: A word vandag weergebore. Is dit korrek dat A se sondes eers vandag vergewe word terugwerkend vanaf Jesus Christus se kruisiging?
Tweede senario: B sterf sonder om weergebore te word? Hoe verskil die posisie van A en B?
Verdere vraag: Hoe verskil die datum van vergewing van sondes met die datum van redding?