Die 30 dae reëling mbt amptenare onder verdeking

Loading player...
Prof Andre Duvenhage gesels oor die 30 dae reeling met betrekking tot amptenare oor wie daar n wolk van verdenking bestaan
Theo Geyser gesels oor hul album Kolonie
Barend le Grange gesels oor watter verskil ons kan maak om plaaslike owerhede se gebrekkige dienslewering aan te vul.
7 Apr 2021 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Midde Oosterse konflik & verandering van plekname

Jannie Pelser gesels vandag met Ds Johan vd Merwe oor die Midde Oosterse konflik en vredesonderhandelinge. En dan gesels Jannie met Prof Hein Willemse en Dr Braam Hanekom oor die verandering van plekname en die sensitiwiteit daarvan
4 Feb 53 min

Verwikkelinge tans in die wêreld

Jannie Pelser en gaste, Theo Venter, Gert van der Westhuizen en Prof Anthoni van Nieuwkerk gesels vandag oor verwikkelinge wat tans in ons wêreld aan die gang in
14 Jan 50 min