Witrivier begin petisie teen polisie

Loading player...
Die Witrivier-gemeenskap het ‘n petisie begin teen die “ongrondwetlike optrede” van die polisielede wat op 28 Maart aan diens was by die Witrivier-stasie toe ‘n Barend Byliefeldt na bewering in die polisiestasie aangerand is.
Die petisie is die inisiatief van Piet Skead van die Witrivier-belastingbetalersvereniging en Dewald Oberholzer van die Gemeenskaps Polisiëring Forum (GPF).
Hulle het met Ludi daaroor gesels. Luister weer na die gesprek.
9 Apr 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min