Willem le Grange - reuse wen Pampoen

Loading player...
Hierdie man weet waarvan hy praat!
Dis nie moeilik om te verstaan hoekom hy die kampioen is nie. Baie geluk @Willem le Grange dit was ‘n voorreg om met jou te gesels. Tornado is die wenpapoen se naam, weeg 867kg en is geskenk aan die gemeenskap.
9 Apr 2021 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin - 🌊🐋Waar is ons witdoodhaaie heen? 🦈 12 Junie 2025

🌊🐋Waar is ons witdoodhaaie heen? 🦈 In vandag se Kus tot Kruin gesels Fred feitlik en indringend met Christo Kruger oor die verdwyning van hierdie ikoniese roofdier langs ons kus. 👉 Waarom sien ons hulle nie meer nie? 👉 Is hulle 'n bedreiging of bondgenoot vir die mens? 👉 Wat…
12 Jun 14 min