Opwindende verwikkelinge vir noodhulp in Hazyview

Loading player...
Daar is opwindende verwikkelinge op die mediese horison van Hazyview.
Dr. Kobus Hugo, wat onlangs die ontslape dr. Robbie Nel se praktyk op die dorp oorgeneem het, het vir Sanett vertel wat alles daar beplan word om die gemeenskap beter te dien.
Luister weer hier na die gesprek.
20 Apr 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min