Skriftuurlik ondersoek 7 belangrike vrae

Loading player...
Past Matt & Wynand kyk na 7 vrae van luisteraars:
1) Hiskia se versoek oor die skaduwee wat agteruit moet beweeg
2) Na watse geeste verwys 1 Kor 14:32?
3) Interpreteer ons nie dalk Fil 4:13 verkeerd nie?
4) Wat is ware bekering?
5) Wat beteken 1 Kor 15:56?
6) Hoekom is Jesus se antwoord in Lukas 23:3 so vreemd?
7) Word daar vandag nog in tale gespreek?
20 Apr 2021 English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Skriftuurlik / Scriptual 13 Mei 2025

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
13 May 50 min

Skriftuurlik / Scriptual - 6 Mei 2025

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
6 May 46 min

Skriftuurlik / Scriptual - 29 April 2025

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
29 Apr 56 min

Skriftuurlik - Scriptual 22 April 2025

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
22 Apr 49 min

Skriftuurlik / Scriptual - 15 April 2025

15 Apr 51 min