
#GetItBloemfontein: Kotzé ma en dogter se passie vir kuns
Loading player...
Die Mei uitgawe van Get It Bloemfontein is vandag op die rakke. Mariaan Kotzé en haar ma, Joe Kotzé van Kotzé Kuns is op die voorblad.