Jannie Pelser gesels met meningsvormers oor die aktualiteite van die dag.

Loading player...
Prof Andre Duvenhage laat die soeklig val op skuiwe op politieke terrein.
Gary Kiesetter deel n perspektief uit die Woord
28 Apr 2021 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Kan die ANC sy verlore aansien herwin?

Jannie Pelser en gaste, Prof Dirk Coetzee, Prof Andre Duvenhage en Christo van der Rheede, gesels vandag oor die vraag: kan die ANC sy verlore aansien herwin?
15 Oct 54 min

Vredes-inisiatief in die midde Ooste

Jannie Pelser en gaste, Proff. Abel Esterhuize, Andre Duvenhage en Roland Henwood gesels vandag oor die vredes-inisiatief in die midde ooste
1 Oct 51 min