People of Note - Andries Buys
Loading player...
Kom kuier saam met my, Otto van der Walt, in FMR se People of Note ateljee, wanneer
oud-regter en skrywer, Andries Buys, ons vertel van sy liefde vir musiek, en sy bekroonde boek,
Die dao van Daan van der Walt, wat beskryf word as die mees bekroonde Afrikaanse
debuutroman, en waarvoor 'n luisterboek reeds opgeneem is wat gelees word deur
Suid-Afrikaanse veteraan akteur Chris Van Niekerk. People of Note met Andries Buys word
Sondag om 6 namiddag, en die daaropvolgende Donderdag om 12 namiddag hier op FMR