Geraasbesoedeling steek weer kop uit in Mbombela

Loading player...
Geraasbesoedeling het die afgelope weke weer lelik kop uitgesteek in Mbombela.
Munisipale raadslid, Tersia Marshall, het met Réhann gesels oor presies wat as geraasbesoedeling beskou kan word, en wat jou as inwoner te doen staan as jy hierdeur geraak word.
19 May 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min