
Ilonke van der Westhuizen van die Swart Kat Gallery in Harrismith
Loading player...
At Lunch se Cyril Viljoen kuier vandeesweek aan huis by onderwyser en gallery eienaar, Ilonke van der Westhuizen. Ilonke het so paar jaar gelede van Bloemfontein na Harrismith verhuis en dit goed gedink om ‘n gedeelte van haar en haar man se huis in die Swart Kat Gallery te omskep.