
Vertrou op wat jy het
Loading player...
Lynette Beer verduidelik dat dit maklik is om te fokus op wat mens nie het nie, maar die Here gee jou alles wat jy nodig het om te doen wat Hy wil he jy moet bereik elke dag. Simson bewys dit en EFESIËRS 2:10 sê ook:
Nee, God het ons gemaak wat ons nou is: in Christus Jesus het Hy ons geskep om ons lewe te wy aan die goeie dade waarvoor Hy ons bestem het.
Nee, God het ons gemaak wat ons nou is: in Christus Jesus het Hy ons geskep om ons lewe te wy aan die goeie dade waarvoor Hy ons bestem het.