Regstappe beplan na vals nuus oor stroping

Loading player...
‘n Herrie het losgebars na 'n groep toeriste gesien het hoe 'n dooie renoster se horing deur 'n veldwagter in die Krugerwildtuin verwyder word.
Media het berig dat die voorval vrae laat ontstaan het oor of die veldwagter self betrokke is by stroping.
Ike Phaahla, sê hulle beplan regstappe teen die persoon wat dié vals nuusstorie versprei het. Hy het met Ludi meer daaroor gesels.
26 May 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min