Klubrugby: Geen toeskouers by derby, asseblief

Loading player...
Witrivier en Nelspruit se rugbyspanne sê mekaar Saterdag vir die eerste keer sedert die 2019-seisoen die stryd aan. Ongelukkig mag geen toeskouers by die veld toegelaat word nie weens inperkingsregulasies.
Fanie Roos, ondervoorsitter van Witrivier-rugbyklub, en Morné Crous, afrigter van Nelspruit-rugbyklub, het meer met Ludi daaroor gesels.
2 Jun 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min