Ryk gesels met Danie Crowther van Noah's Cheese in Clarens

Loading player...
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms.

Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
22 Jun 2021 Afrikaans South Africa Investing · Careers

Other recent episodes

‘n Tee vol drome

Lize Mouton, stigter van Lize Mouton Collection (LMC), gesels oor haa besigheid.
20 May 22 min