Covid-inentings: Wat is jou regte by die werk?

Loading player...
Dit gons oor Covid-inentings in die werksplek. Ingevolge wetgewing is daar niks wat werkgewers verhoed om te vereis dat werknemers ingeënt moet word nie. Maar, sê Carmen Saffy, ‘n arbeidsprokureur by Walters & Stander, werknemers het ook regte.
Sy het dit in meer besonderhede aan Sanett verduidelik.
24 Jun 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min