Ters-betalings weer goedgekeur vir restaurante

Loading player...
Eienaars van restaurante mag weer binnekort aansoek doen vir hulp met die betaling van salarisse.
Aansoeke sal waarskynlik binne die volgende twee weke open vir uitbetalings vir Julie.
Dit is ‘n oorwinning vir elke restaurant-eienaar en werknemer.
Die Restaurantvereniging van Suid-Afrika (Rasa) sê die regering het ‘n verantwoordelikheid teenoor restaurante, wat by die uur hul deure sluit.
6 Jul 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min