#DieGrootTrek - Lynette Beer verduidelik temperament kleure en effektiewe kommunikasie episode 2.

Loading player...
Ons delf bietjie diepier in die geel temperament in en vind ook uit hoe 'n Geel ouer of onderwyser n kind van elke kleur moet hanteer.
9 Jul 2021 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min